Lidmaatskap van die groep is nie beperk nie, en enigeen kan enige saak aanraak, mits dit direk of indirek met tuisonderwys verband hou, en mits die gewone hoflikheid gehandhaaf word.
Die lys word bedryf deur Leendert van Oostrum
Discussion list on home education in South Africa.
Membership of the list is not limited and any matter may be raised, provided that it relates directly or indirectly to home education and provided that common courtesy is maintained.